Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

September 2010 Blog Artikels (11)

Kontak 30 September 2010

Liewe Vriende,





Ek herinner julle aan die drie gespreksgroepe waarmee Caritas-bediening in Oktober begin.…



Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 29 September 2010 om 19:17 — Geen Kommentaar

Kontak 24 September 2010

Liewe Vriende,



Ons word dikwels op verrassende maniere herinner dat die Here se teenwoordigheid in ons lewe 'n werklikheid is. Pieter de Waal het toegestem dat ek sy ervaring met julle kan deel.



Hy moes 'n tyd gelede 'n baie groot operasie ondergaan. Dit sou ongeveer sewe uur lank duur. Baie gaan deur mens se gedagtes voor die tyd ... onsekerheid oor die uitkomste en die toekoms. Ons het tydens my kuier, voor die operasie, onder andere gesels oor die feit dat die Here sy… Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 23 September 2010 om 1:02 — Geen Kommentaar

Kontak 23 September 2010 Vloei uit jou sterkpunte

Ek wil jou uitdaag om gou 'n proefnemeing te doen: Skryf jou volle naam eers met jou nie-dominante hand en dan weer met jou dominante hand. As jy regs is, skryf met jou linkerhand en dan weer met jou regterhand en andersom as jy linkshandig is.



Het jy die verskil gevoel? Watter een het die langste gevat? Watter een vra die meeste konsentrasie en energie? Watter een was die maklikste en vinnigste?



Elkeen van ons het Godgegewe gawes en sterkpunte. Wanneer jy vanuit jou… Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 22 September 2010 om 10:38 — Geen Kommentaar

24 September 2010. Timoteus en Titus

Liewe lidmate

Van die jong broer Timoteus weet ons dat sy ouma en ma Jode was wat tot bekering gekom het. Waarskynlik was sy pa 'n Griek, maar Paulus het 'n sterk vaderfiguur gevorm in Timoteus se lewe. Hy was die leier van 'n gemeente in Efese, maar was jonk en onseker van homself. Verder kan mens ook aflei dat konflik vir hom iets was om te vermy. Efese was 'n stad met die grootste bekende biblioteek in sy tyd. Mense was geleerd en van fyn stoffasie.

Van die…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 22 September 2010 om 8:22 — Geen Kommentaar

Afkondigings 19 September 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 17 September 2010 om 9:46 — Geen Kommentaar

Afkondigings 12 September 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 10 September 2010 om 8:17 — Geen Kommentaar

Afkondigings 12 September 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 10 September 2010 om 8:17 — Geen Kommentaar

Kontak 10 September 2010 'n Formule vir Lewensgeluk

Deur die jare is daar al baie geskryf oor lewensgeluk. Elke nuwe boek bring weer 'n nuwe perspektief op 'n saak wat einlik baie wollerig is om te beskryf. Net die woord "geluk" beteken al vir mense verskillende dinge.



'n Goeie vraag is of die doel van die lewe lewensgeluk is, of dalk eerder sin in die lewe? As die lewe sinvol beleef word, sal daar tye van lewensgeluk wees.



In die boek "Happiness" wat ek dink die mees omvattende navorsing tot nou toe weergee, skryf Ed Diener… Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 9 September 2010 om 8:00 — Geen Kommentaar

10 September 2010. Wat maak julle dominees?

Liewe lidmate

'n Dominee was vir 'n ruk uit die gemeente vir verdere opleiding. Een van die dierbare tantes in die gemeente vra hom: "Dominee, ek is bly om jou weer te sien, maar vertel bietjie vir my wat julle leraars doen wanneer jy so gaan vergadering hou of 'n Toelogiese kursus bywoon?" Ondeund antwoord hy haar: "Ons ruil bietjie preke uit tannie." Sy laat nie op haar wag nie: "Ai toggie! Hoe werk dit dan dat jy altyd die swak preke kry?"

Vir die komende…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 8 September 2010 om 19:32 — Geen Kommentaar

Kleinkroniek 3de Kwartaal 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 6 September 2010 om 10:30 — Geen Kommentaar

Afkondigings 5 September 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 3 September 2010 om 10:10 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service