Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

September 2011 Blog Artikels (10)

KONTAK van 29 September 2011 – Geveerde bladsye

 

Dit is LENTE en ons word hier in Lynnwood bederf met skoonheid. Van die Jakaranda bome wat so wil-wil begin blom tot die pragtige stemme van die Tygerberg kinderkoor. Ons word omring met skoonheid.

 

Lente is ook die tyd wanneer al die voëltjies wat somer-vakansie elders gaan…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 28 September 2011 om 20:52 — Geen Kommentaar

Afkondigings 25 September 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 23 September 2011 om 10:45 — Geen Kommentaar

Afkondigings 18 September 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 16 September 2011 om 9:48 — Geen Kommentaar

Kontak 15 September 2011 - Hemelse meesterstukke.

Liewe vriende,

Francis Quarles (1592-1644) het gesê dat: "Man is Heaven's masterpiece." Ek wil graag Ferdinand Deist se gedagtes hieroor in sy dagboek: "Wat van Vandag?" met julle deel.

"Ons leef dikwels te veel uit Genesis 3 se sondeval en te min uit Genesis 1 en 2 se skepping - miskien juis omdat ons soveel foute maak en onsself so moeilik daarvoor vergewe. Genesis 3 sê ek en jy het 'n swakheid om voortdurend van God af te wil wegvlug, om vervreem te word van mekaar en die…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 14 September 2011 om 23:07 — Geen Kommentaar

Gesinskamp

Kom geniet saam die gesinskamp en kom leer ander gesinne in die gemeente ken !

 

Waar: Abba Game Lodge net buite Nylstroom

 

Wanneer: 21 tot 23 Oktober 2011

 

Verskeidenheid akkomodasie beskikbaar - chalets (2, 4, 6 en 8 bed) en kampplek (elkeen met eie grasdak).

 

Vir enige navrae, kontak Marteli Hattingh by 082 453 6088.

 

Besprekings sluit 30 September 2011. 50% deposito vereis in NG Gemeente Lynnwood se…

Meer

Opgelaai deur Marteli Hattingh op 10 September 2011 om 7:51 — Geen Kommentaar

Afkondigings 11 September 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 8 September 2011 om 12:32 — Geen Kommentaar

KUNSTEWEEK KONTAK!

NG LYNWOOD KUNSTEWEEK 2011

Soms word na visuele kuns verwys as  “Skone Kuns”.  Die Universiteit van Stellenbosch het selfs ‘n omvattende kursus in kuns wat hulle “Skone Kuns” noem.  Hierdie beskrywing verwoord iets van die van die estetiese impak wat kuns op mens het. 

Dit fassineer my hoe kuns iets…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 5 September 2011 om 7:30 — Geen Kommentaar

Uitsaaidiens - Prof M Janson

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 2 September 2011 om 11:23 — Geen Kommentaar

Afkondigings 4 September 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 1 September 2011 om 9:46 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service