Geseënde 2021 vir jou!
Dit is LENTE en ons word hier in Lynnwood bederf met skoonheid. Van die Jakaranda bome wat so wil-wil begin blom tot die pragtige stemme van die Tygerberg kinderkoor. Ons word omring met skoonheid.
Lente is ook die tyd wanneer al die voëltjies wat somer-vakansie elders gaan hou het weer terug kom ‘huis’ toe en die wat oor die wintertyd vaal geword het,…
Opgelaai deur Fay van Eeden op 28 September 2011 om 20:52 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 23 September 2011 om 10:45 — Geen Kommentaar
Teks van preek in MS Word: Lynnwood20110918_Godsdienste.doc
Powerpoint Aanbieding: Lynnwood_20110918_Godsdienste.ppt
(Diagramme op die PP is belangrik vir die verstaan van die teks)
LITURGIE LYNNWOOD 18/Sept/2011 God…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 18 September 2011 om 12:00 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 16 September 2011 om 9:48 — Geen Kommentaar
Liewe vriende,
Francis Quarles (1592-1644) het gesê dat: "Man is Heaven's masterpiece." Ek wil graag Ferdinand Deist se gedagtes hieroor in sy dagboek: "Wat van Vandag?" met julle deel.
"Ons leef dikwels te veel uit Genesis 3 se sondeval en te min uit Genesis 1 en 2 se skepping - miskien juis omdat ons soveel foute maak en onsself so moeilik daarvoor vergewe. Genesis 3 sê ek en jy het 'n swakheid om voortdurend van God af te wil wegvlug, om vervreem te word van mekaar en die…
MeerOpgelaai deur Pieter Oosthuizen op 14 September 2011 om 23:07 — Geen Kommentaar
Kom geniet saam die gesinskamp en kom leer ander gesinne in die gemeente ken !
Waar: Abba Game Lodge net buite Nylstroom
Wanneer: 21 tot 23 Oktober 2011
Verskeidenheid akkomodasie beskikbaar - chalets (2, 4, 6 en 8 bed) en kampplek (elkeen met eie grasdak).
Vir enige navrae, kontak Marteli Hattingh by 082 453 6088.
Besprekings sluit 30 September 2011. 50% deposito vereis in NG Gemeente Lynnwood se…
MeerOpgelaai deur Marteli Hattingh op 10 September 2011 om 7:51 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 8 September 2011 om 12:32 — Geen Kommentaar
Soms word na visuele kuns verwys as “Skone Kuns”. Die Universiteit van Stellenbosch het selfs ‘n omvattende kursus in kuns wat hulle “Skone Kuns” noem. Hierdie beskrywing verwoord iets van die van die estetiese impak wat kuns op mens het.
Dit fassineer my hoe kuns iets diep in jou wese kan skep! Die skoonheid wat deur ‘n…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 5 September 2011 om 7:30 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 2 September 2011 om 11:23 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 1 September 2011 om 9:46 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by