Geseënde 2021 vir jou!
Lees gerus die insiggewende deel oor water...
Opgelaai deur NGL Admin op 30 September 2012 om 16:29 — Geen Kommentaar
Liewe Lidmaat
Op 27 September 1825, in die Noord-Ooste van Engeland, is die eerste
trein vir passasiers en goedere in gebruik geneem. Die spoorlyn was
40km lank, net lank genoeg sodat steenkool tussen twee dorpe vervoer
kon word.…
MeerOpgelaai deur NGL Admin op 27 September 2012 om 11:30 — Geen Kommentaar
(Tema en teks gebaseer op Noordelike sinode Bybelgesprekke en openinge)
VOTUM (uit Jes 50:4-9)
Voorganger: Die Here my God het my geleer om die regte woorde te gebruik sodat ek die wat moeg is, kan moed inpraat.
Gemeente: Leer ons die regte woorde, o Here.
Voorganger: Elke môre laat Hy my opnuut weer luister, Hy laat my luister soos ‘n leerling moet luister.
Gemeente: “ Leer ons om stil…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 24 September 2012 om 14:20 — Geen Kommentaar
Een van die moeilikste uitdagings in die lewe is om in jou eie vel te leef; om hier te wees, waar jy nou lees, teenwoordig waar jy is. Ons laat onsself baie keer ontvoer na ander wêrelde weg van die plek en wêreld waar ek nou is. Alhoewel dit gesond is om per geleentheid so te ontsnap, kan dit ‘n lewenswyse word waarmee jy eintlik net jou eie lewe mors! Jy verloor jou lewe in die TV-wêreld, nuuswêreld, inkopie-wêreld, kompulsiewe werksomgewing, ontvlugtende oefening, musiek wêreld,…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 19 September 2012 om 19:30 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 14 September 2012 om 8:30 — Geen Kommentaar
Hallo!
Ons meet baie goed. Atletiek word in breukdele van sekondes gemeet en by die werk is daar meetbare resultate. Vandag deel ons die dag in minute en sekondes sodat ons kan meet wat ons gedoen het; elke minuut van die dag. Net 'n paar honderd jaar gelede het uurwerke net 'n uurwyser gehad. Wanneer kerke deel is van deurlopend meet, moet daar meer lidmate en geld wees; programme is van groot waarde mits dit gemeet kan word. Mens hoef nie noodwendig daarmee ingenome te wees nie -…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 9 September 2012 om 20:11 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 7 September 2012 om 9:22 — Geen Kommentaar
Wat die liefde nie alles sal doen nie….
Ek dink die rolprent ‘Where Do We Go Now?’ is een van die beste definisies van wat die liefde is. Hierdie rolprent speel af in ‘n afgeleë, geïsoleerde Lebanese dorpie waar Christene en Moslems saam woon. Dit vertel die verhaal van ‘n groepie vroue wat alles in hulle mag doen om te verhoed dat hulle hardkoppige mans ‘n godsdienstige oorlog begin. Hierdie stukkende vroue, wat in die verlede mans, seuns, vaders en…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 5 September 2012 om 14:31 — Geen Kommentaar
Vooraf
Visuele beelde van die skepping wys terwyl die koor sing:
http://www.youtube.com/watch?v=LwGvfdtI2c0
Koor: Salvation is Created – Pavel Chesnokov http://www.youtube.com/watch?v=GJSbw8Ea2Os
English: Salvation is made in the midst of the earth, O God. Alleluia.
Votum: Skepper, Bron van Nuwe…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 3 September 2012 om 18:59 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by