Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

September 2013 Blog Artikels (9)

Kontak van 20 September 2013

Natuurlike Teologie

Soos met elke verandering van die seisoene, word ons vanjaar weer met die aanbreek van die lente diep bewus van die mooiheid van die natuur. Vanwaar ek hier in my studeerkamer sit en skryf, kyk ek uit op die pruimboom wat oortrek is van bloeisels. Pragtig!

 

Vir gelowiges is daar ’n verband tussen God en die natuur. Ons noem die natuur “skepping”. Daarmee gee ons te kenne dat die natuur op die een of ander wyse die handewerk van God is. Ons…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 20 September 2013 om 8:28 — Geen Kommentaar

Kontak van 13 September 2013 - Blommie en Janfrederik

Blommie en die Janfrederiks is almal inwoners, miskien bywoners, van Alpineweg 330A. Blommie is 'n pragtige blik bul wat deur die kunstenaar Willem Pretorius geskep is en staan voor ons kamervenster. So 'n rukkie terug het die Janfrederik-egpaar intrek in Blommie se buik geneem. Die nuwe intrekkers het eers takkies en…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 13 September 2013 om 10:26 — Geen Kommentaar

Afkondiging 15 September 2013

Opgelaai deur NGL Admin op 13 September 2013 om 10:02 — Geen Kommentaar

Met die Datsun ‘opgestart’

Baie van ons sal die naam Datsun onthou.  Dié naam was sinoniem met bekostigbare en betroubare vervoer.  Dink maar aan die 1400-bakkie (voorheen die 1200-bakkie) en die SSS.  Die handelsnaam was ook nooit te ver van motorsport af nie.

 

Dit neem my terug na diensplig; iewers in 1986.  My tweede jaar van Seinerskap in die weermag het ek op 'n basis naby Hammanskraal voltooi, redelik na aan Pretoria.  Deel van die basis was 'n ondergrondse radiostasie gewees wat die potensiaal…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 9 September 2013 om 19:44 — Geen Kommentaar

Kontak 6 September 2013 Vriendskap

Kontak: Vriendskap

Van al die baie kosbare gawes op aarde is vriendskap een van die kosbaarste gawes van almal!  Wat 'n voorreg om iemand te hê met wie jy eerlik oor die lewe kan reflekteer en jou hart kan oopmaak.  Selfs al weet jy wat jy nou aan jou vriend/in ontbloot is nie alles mooi nie, maar…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 6 September 2013 om 11:00 — Geen Kommentaar

Afkondigings 8 September 2013

Opgelaai deur NGL Admin op 6 September 2013 om 8:23 — Geen Kommentaar

Litrugie en Preek: Dinge wat die lewe steel: oor sonde...

LITURGIE 25 Augustus 2013 :  Dinge wat die Lewe steel! (NAGMAAL)

 

VOORAF : KONSEP Verduidelik aan begin van die diens: 

 

Ritmes van die geloof in Nagmaal verbeeld: 

-          Jesus neem wat ons aan hom gee ...

-          Jesus dank en seën wat gegee is

-          Jesus Breek en…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 2 September 2013 om 10:00 — Geen Kommentaar

Liturgie en Preek: Leef lig: Lag en Speel!

Liturgie 1 September 2013  8:30  Leef lig: lag en speel deur die lewe!

VOORSPEL:

 

TEMA  word verduidelik en Liturgie as spel getipeer:

Ons neem vrolik deel!  Nie toeskouers.  Hele wese neem deel. Geniet die saamwees met mekaar en met God.  Teken van vrolikheid en vreugde.....

 

VOTUM:  PS 16  Die Boodskap

 

5Alles wat die Here vir my doen, maak my vol vreugde. Hy is die grootste geskenk…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 2 September 2013 om 10:00 — Geen Kommentaar

Liturgie en Preek: Werk met Lus

Liturgie 10:10 diens: WERK MET LUS!

Votum

Deel met mekaar jou week soos bergreeks:

Hoogtepunte en laagte punte (Daaglikse Examen van Ignatius van Lojola)

Lees Ps 121:

Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? (’83)

Ek wonder dan: “Wie sal my nou regtig help?” (Boodskap)

2Die Here sal my help. Hy het alles in die wêreld gemaak.…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 2 September 2013 om 10:00 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service