Geseënde 2021 vir jou!
Natuurlike Teologie
Soos met elke verandering van die seisoene, word ons vanjaar weer met die aanbreek van die lente diep bewus van die mooiheid van die natuur. Vanwaar ek hier in my studeerkamer sit en skryf, kyk ek uit op die pruimboom wat oortrek is van bloeisels. Pragtig!
Vir gelowiges is daar ’n verband tussen God en die natuur. Ons noem die natuur “skepping”. Daarmee gee ons te kenne dat die natuur op die een of ander wyse die handewerk van God is. Ons…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 20 September 2013 om 8:28 — Geen Kommentaar
Blommie en die Janfrederiks is almal inwoners, miskien bywoners, van Alpineweg 330A. Blommie is 'n pragtige blik bul wat deur die kunstenaar Willem Pretorius geskep is en staan voor ons kamervenster. So 'n rukkie terug het die Janfrederik-egpaar intrek in Blommie se buik geneem. Die nuwe intrekkers het eers takkies en blare ingedra, maar die laaste tyd is die plantmateriaal met…
Opgelaai deur Fay van Eeden op 13 September 2013 om 10:26 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 13 September 2013 om 10:02 — Geen Kommentaar
Baie van ons sal die naam Datsun onthou. Dié naam was sinoniem met bekostigbare en betroubare vervoer. Dink maar aan die 1400-bakkie (voorheen die 1200-bakkie) en die SSS. Die handelsnaam was ook nooit te ver van motorsport af nie.
Dit neem my terug na diensplig; iewers in 1986. My tweede jaar van Seinerskap in die weermag het ek op 'n basis naby Hammanskraal voltooi, redelik na aan Pretoria. Deel van die basis was 'n ondergrondse radiostasie gewees wat die potensiaal…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 9 September 2013 om 19:44 — Geen Kommentaar
Van al die baie kosbare gawes op aarde is vriendskap een van die kosbaarste gawes van almal! Wat 'n voorreg om iemand te hê met wie jy eerlik oor die lewe kan reflekteer en jou hart kan oopmaak. Selfs al weet jy wat jy nou aan jou vriend/in ontbloot is nie alles mooi nie, maar jy waag steeds om jou hart te oop te maak. Ek vertrou dat my…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 6 September 2013 om 11:00 — Geen Kommentaar
LITURGIE 25 Augustus 2013 : Dinge wat die Lewe steel! (NAGMAAL)
VOORAF : KONSEP Verduidelik aan begin van die diens:
Ritmes van die geloof in Nagmaal verbeeld:
- Jesus neem wat ons aan hom gee ...
- Jesus dank en seën wat gegee is
- Jesus Breek en…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 2 September 2013 om 10:00 — Geen Kommentaar
Liturgie 1 September 2013 8:30 Leef lig: lag en speel deur die lewe!
VOORSPEL:
TEMA word verduidelik en Liturgie as spel getipeer:
Ons neem vrolik deel! Nie toeskouers. Hele wese neem deel. Geniet die saamwees met mekaar en met God. Teken van vrolikheid en vreugde.....
VOTUM: PS 16 Die Boodskap
5Alles wat die Here vir my doen, maak my vol vreugde. Hy is die grootste geskenk…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 2 September 2013 om 10:00 — Geen Kommentaar
Liturgie 10:10 diens: WERK MET LUS!
Votum
Deel met mekaar jou week soos bergreeks:
Hoogtepunte en laagte punte (Daaglikse Examen van Ignatius van Lojola)
Lees Ps 121:
Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? (’83)
Ek wonder dan: “Wie sal my nou regtig help?” (Boodskap)
2Die Here sal my help. Hy het alles in die wêreld gemaak.…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 2 September 2013 om 10:00 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by