Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

September 2014 Blog Artikels (9)

Kontak van 26 September 2014 - Dit is die klein goedjies…

Ek het die voorreg gehad om in Septembermaand vir 'n week by die Taizé-gemeenskap 'n retreat by te woon. Een van die beginsels waarop die gemeenskap geskoei is is eenvoud. Die gemeenskap kies vir 'n eenvoudige lewenstyl en as besoeker val 'n mens daarby in. Die etes is baie eenvoudig…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 26 September 2014 om 13:07 — Geen Kommentaar

Afkondiging 28 September 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 26 September 2014 om 8:26 — Geen Kommentaar

Afkondiging 21 September 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 19 September 2014 om 8:47 — Geen Kommentaar

Kontak: Bronne van lewensenergie!

Bronne van lewensenergie!

 

Daar is sommige dinge wat mens doen wat jou met meer energie laat as ander.  Selfs al het dit baie harde werk van jou gevra, voel jy innerlik verfris en ervaar jy ‘n diep genoegdoening. 

 

Hierdie bronne van lewe verskil van mens tot mens. …

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 12 September 2014 om 16:00 — Geen Kommentaar

Afkondiging 14 September 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 12 September 2014 om 9:12 — Geen Kommentaar

Erediens 7 September 2014 Die Vyfde seisoen: Die NUWE LENTE

Liturgie 7 September 2014 : Die Vyfde Seisoen: DIE NUWE LENTE

 

Kort Aankondigings:

  • Welkom,

  • Aankondigings na die diens, 

  • Vanoggend RSG opname, gemeente is koor julle koor wat land bedien

Voorspel (30 sekondes)

 

NG Kerk LYNNWOOD…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 8 September 2014 om 7:00 — Geen Kommentaar

Kontak van 5 September 2014: Oor Twyfel

Oor twyfel

’n Paar dae gelede het daar ’n artikel in die Beeld verskyn onder die opskrif: “Jy mag maar oor God twyfel”. Die artikel handel oor ’n liedjie “God” wat Bouwer Bosch, sanger van die groep Straatligkinders, geskryf het. Dit plaas die saak van geloof en twyfel (nogeens) onder bespreking. Die liedjie bevat die volgende reël: “God is die pad, maar soms voel God in die pad.” Hiermee gee die liedjieskrywer te kenne dat God soms (!) vir ons ’n struikelblok, ’n probleem…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 5 September 2014 om 10:29 — Geen Kommentaar

Afkondiging 7 September 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 5 September 2014 om 9:01 — Geen Kommentaar

Lynnwoorde Seisoene van Groei (September 2014)

Opgelaai deur NGL Admin op 5 September 2014 om 8:36 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service