Geseënde 2021 vir jou!
Ek het die voorreg gehad om in Septembermaand vir 'n week by die Taizé-gemeenskap 'n retreat by te woon. Een van die beginsels waarop die gemeenskap geskoei is is eenvoud. Die gemeenskap kies vir 'n eenvoudige lewenstyl en as besoeker val 'n mens daarby in. Die etes is baie eenvoudig met baie stysel en min vleis (wat moeilik was vir hierdie…
Opgelaai deur Fay van Eeden op 26 September 2014 om 13:07 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 26 September 2014 om 8:26 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 19 September 2014 om 8:47 — Geen Kommentaar
Bronne van lewensenergie!
Daar is sommige dinge wat mens doen wat jou met meer energie laat as ander. Selfs al het dit baie harde werk van jou gevra, voel jy innerlik verfris en ervaar jy ‘n diep genoegdoening.
Hierdie bronne van lewe verskil van mens tot mens. …
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 12 September 2014 om 16:00 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 12 September 2014 om 9:12 — Geen Kommentaar
Liturgie 7 September 2014 : Die Vyfde Seisoen: DIE NUWE LENTE
Kort Aankondigings:
Welkom,
Aankondigings na die diens,
Vanoggend RSG opname, gemeente is koor julle koor wat land bedien
Voorspel (30 sekondes)
NG Kerk LYNNWOOD…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 8 September 2014 om 7:00 — Geen Kommentaar
Oor twyfel
’n Paar dae gelede het daar ’n artikel in die Beeld verskyn onder die opskrif: “Jy mag maar oor God twyfel”. Die artikel handel oor ’n liedjie “God” wat Bouwer Bosch, sanger van die groep Straatligkinders, geskryf het. Dit plaas die saak van geloof en twyfel (nogeens) onder bespreking. Die liedjie bevat die volgende reël: “God is die pad, maar soms voel God in die pad.” Hiermee gee die liedjieskrywer te kenne dat God soms (!) vir ons ’n struikelblok, ’n probleem…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 5 September 2014 om 10:29 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 5 September 2014 om 8:36 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by