September 2016 Blog Artikels (14)

Twee koppe is beter as een. Of dalk nie?

Twee koppe is beter as een. Of dalk nie?

Twee koppe is beter as een. Dit is ’n bekende Afrikaanse gesegde. Daarmee bedoel ons die saam(dink)werk van twee of meer mense lewer beter resultate as die (dink)werk van ’n enkele persoon. ’n Uitdrukking kry gewoonlik die status van ’n gesegde as dit dikwels herhaal word en wyd gebruik word. Sulke gesegdes maak aanspraak op algemeen-geldende waarheid.

 

Maar is twee koppe beter as een? Nie volgens die skrywer Susan Cain…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 30 September 2016 om 9:20 — Geen Kommentaar

Afkondiging 2 Oktober 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 30 September 2016 om 8:53 — Geen Kommentaar

Is Perfeksionisme Perfek?

Perfeksionisme klink na ’n goeie eienskap, maar dit kan keer dat jy jou drome waar maak. Party mense is so bang om te waag of om foute te begaan dat hulle liewers nie probeer nie. Hulle verkies om eerder niks te doen nie as om mislukking te beleef. Dit is een van die grootste redes waarom mense weier om voor ander te praat, want hulle is bang hulle gaan voor almal ‘n fout begaan.

Ander is darem bereid om te probeer, maar hulle stel sulke hoë standaarde aan hulself dat hulle…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 28 September 2016 om 10:00 — Geen Kommentaar

Afkondiging 25 September 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 23 September 2016 om 8:56 — Geen Kommentaar

Erediens Onvolmaakte Heelheid

LITURGIE    18 Sept 2016   Onvolmaakte Heelheid

 

POWERPOINT van die Preek

Atmosfeer:

Skildery op stoep, Jasmyn en kerse in die kerk  versprei

 

Vooraf:

Wys Skilderye  van Joe Joubert met…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 18 September 2016 om 7:30 — Geen Kommentaar

Kontak van 16 September 2016 - ‘n Nalatenskap

Ek het twee weke gelede die voorreg gehad om my eerste ikoon tydens ‘n retreat te verf. Terwyl ek die Saterdagoggend met my ikoon mooi toegedraai op die sitplek lanks my huistoe ry, dink ek aan die aanbieder se woorde, “‘n Ikoon is vir altyd. Dit is 'n erfstuk.” En ek besef dat dit wat hier lanks my lê deel is mý nalatenskap.

‘n Paar dae later luister ek na ‘n radioprogram oor testamente en wat alles in ag geneem moet word wanneer daar oor jou nalatenskap gedink word.

Ek…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 16 September 2016 om 13:17 — Geen Kommentaar

Afkondiging 18 September 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 16 September 2016 om 8:30 — Geen Kommentaar

Afkondiging 18 September 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 16 September 2016 om 8:30 — Geen Kommentaar

Lynnwoorde - Lente uitgawe

Opgelaai deur NGL Admin op 16 September 2016 om 8:22 — Geen Kommentaar

Afkondiging 11 September 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 9 September 2016 om 8:54 — Geen Kommentaar

'n Gemeente is geanker aan 'n plek

Die predikantespan het hierdie week gewerk aan die beplanning met die oog op 2017. Ons het onder andere insette van ons gemeenteleiers gekry. Daar is ‘n goue draad wat in almal se harte ressoneer. Ons hoor die uitnodiging dat die gemeente werklik sal tuiskom in die gemeenskap deur ‘n verskil te maak in ons omgewing. Prof Nelus Niemand wat in ons gemeente woon het juis ‘n uitstekende artikel geskryf wat die uitnodiging goed verwoord:

Lidmate kies…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 5 September 2016 om 8:39 — Geen Kommentaar

Die sterrehemel getuig van God...

Die sterrehemel getuig van God…

 

Op 27 Augustus vanjaar was die twee planete Jupiter en Venus baie naby mekaar in die vroeë aandlig sigbaar. Dit was ’n uitsonderlike gebeurtenis wat eers weer in 2065 sal voorkom. Hoe weet ek dit? Ek stel ’n bietjie in die sterrekunde belang en kry gereeld e-posse van interessanthede wat in die naghemel waar te neem is. My belangstelling is ’n klomp jaar gelede geprikkel na ’n besoek aan die planetarium in Johannesburg. Die planetarium het ’n…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 5 September 2016 om 8:24 — Geen Kommentaar

Kontak van 19 Augustus 2016 - Soos in die ou dae

Ons gemeente hou komende naweek nagmaalsnaweek soos in die ou dae.

Een van die bronne wat ek geraadpleeg het, vertel dat die nagmaalsnaweke van ouds van ‘n Vrydag tot ‘n Maandagoggend geduur het.

Tydens so ‘n naweek het daar baie gebeur: keuring vir aanneming en die aanneming self, voorstelling van nuwe lidmate, huweliksbevestigings, doop en natuurlik nagmaal. ‘n Nagmaalsnaweek het ook gedien as ’n tyd om te koop en te verkoop. Vendusies is gehou, produkte is…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 5 September 2016 om 7:30 — Geen Kommentaar

Afkondigings 4 September 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 2 September 2016 om 8:09 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2021

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2021   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service