Geseënde 2021 vir jou!
Opgelaai deur NGL Admin op 28 Oktober 2011 om 8:57 — Geen Kommentaar
Dagsê
Hierdie tyd van die jaar met die jakaranda’s in volle blom is dit nie net studente en skoolkinders wat se eksamenskryf-vermoëns getoets raak nie, maar elkeen van ons se eintlike motivering wat ek hierdie jaar mee begin het, raak ook getoets. Trouens oor hoe ek myself sien en hoe ek hierdie jaar probeer leef het wat ek geglo het, is op ʼn manier altyd aan die eksamenskryf. Einde van die jaar eksamen... kersfees amper om die draai... is die eintlike vraag om geantwoord te kry...…
MeerOpgelaai deur Johann Voges op 26 Oktober 2011 om 21:48 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 21 Oktober 2011 om 9:58 — Geen Kommentaar
Verlede week het die 14de Algemene Sinode plaasgevind by Birchwood naby Boksburg. Vooraf is gevrees dat die sinode sou bekend staan as die doopsinode of die duiwelsinode omdat dit van die sake was wat moontlik prominent sou wees. Op die ou end het die sinode bekend geword as die “danssinode”, nav ‘n metafoor van dr James Kirkpatrick dat ons as gereformeerdes op die…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 19 Oktober 2011 om 16:00 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 14 Oktober 2011 om 9:15 — Geen Kommentaar
Liewe Vriende,
Ek werk op die oomblik deur die gemeente se Kerkraadsnotules. Dit is insiggewend en een van die gedagtes wat by my bly steek is: hoe het "tye" nie verander nie!
Mens kan skaars glo oor watter sake passievol gepraat is op Kerkraadsvergaderings, oor die "verderflike musiek" waarna jongmense luister, die stryd oor huishulpe wat in die kerksaal kon kerkhou pleks van in motorhuise, besware oor die feit dat 'n erediens in Engels gehou is, ensovoorts. Daar is nog vele…
MeerOpgelaai deur Pieter Oosthuizen op 12 Oktober 2011 om 23:28 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 7 Oktober 2011 om 10:33 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by