Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Oktober 2014 Blog Artikels (15)

Kontak van 31 Oktober 2014 - Asem-rowend

Hierdie jaar was ‘n groot jaar vir my en (my) Peet in terme van voëltjieskyk. Een van die hoogtepunte van hierdie jaar was die geleentheid wat ons gehad het om in die Kaap Pelagiese-voëls te gaan kyk.

Om Pelagiese-voëls te kyk moet ‘n mens die diepsee trotseer opsoek na ‘n sleepnettrekker. Die vyftig kilometer bootrit vanaf Kaappunt was nie maklik nie, om die minste te…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 30 Oktober 2014 om 11:25 — Geen Kommentaar

Afkondiging 2 November 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 30 Oktober 2014 om 9:42 — Geen Kommentaar

Afkondiging 26 Oktober 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 24 Oktober 2014 om 8:22 — Geen Kommentaar

Die Hoërskool Menlopark Matriekdiens

MATRIEKAFLUITING 2014

Prediker:  Ds Immanuel Van Tonder…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 23 Oktober 2014 om 6:30 — Geen Kommentaar

KONTAK VAN 17 OKTOBER 2014

Gedurende Julie is 'n span van Nuwe Generasie op 'n uitreik na die dorpie Pandamatenga, aan die Noord-oostelike grens van Botswana. Met die behulp van 'n klomp borge, 'n paar fondsinsamelingsprojekte in die gemeente en die bystand van 'n ongelooflike gasvrye en liefdevolle gesin wat ons verskriklik bederf het, was ons bevoorreg genoeg om 'n klomp mense daar te bedien. Dit was vir almal 'n besondere ervaring, en tussen al die uitreikaksies en geleenthede wat ons gehad het om die wonderlike…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 20 Oktober 2014 om 11:45 — Geen Kommentaar

Afkondiging 19 Oktober 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 17 Oktober 2014 om 8:20 — Geen Kommentaar

Afkondiging 12 Oktober 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 10 Oktober 2014 om 8:50 — Geen Kommentaar

In die stroom van God na ander - Kontak 8 Oktober 2014

Kontak epos 8 Oktober 2014  : In die stroom van God na ander

 

‘n Jong dogtertjie is gediagnoseer met ‘n ernstige siekte.  Sy het voor die oë van haar gesin al sieker en bleker geword. Die medici het aanbeveel dat sy ‘n bloedoortapping moet ontvang. Haar bloedgroep was egter baie skaars, maar haar boetie se bloed was wel geskik.  Hulle het die jong…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 10 Oktober 2014 om 8:46 — Geen Kommentaar

RSG OGGENDOORDENKING 4

RSG Oggendoordenking 4 in MP3 - Recording%204_refrein.mp3…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 8 Oktober 2014 om 11:43 — Geen Kommentaar

RSG OGGENDOORDENKING 3

RSG Oggend oordenking in MP3 - Recording%203_refrein.mp3

OORDENKING 3:

 

Leonard Cohen se …

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 8 Oktober 2014 om 11:34 — Geen Kommentaar

RSG OGGENDOORDENKING 2

RSG Oggendoordenking 2 in MP3 - Recording%202_refrein.mp3

OORDENKING 2:

Leonard Cohen se  bekende lied “Halleluja” is ‘n eietydse Psalm, wat hy oor 5 jaar geskryf het. …

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 7 Oktober 2014 om 16:31 — Geen Kommentaar

RSG OGGENDOORDENKING 1

RSG Oggend oordenking in MP3 - Recording%201_refrein.mp3

OORDENKING 1:

Leonard Cohen se lied “Halleluja” is ‘n eietydse Psalm van die 80 verse wat hy oor 5 jaar geskryf het, waarvan hy 7 verse in sy lied gebruik.

In die eerste…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 7 Oktober 2014 om 6:00 — Geen Kommentaar

RSG UITSAAIDIENS: 5 Oktober 2014: Die Nuwe Lente

Liturgie RSG UITSAAIDIENS 5 OKTOBER  2014 : Die Vyfde Seisoen: DIE NUWE LENTE

 

Voorspel (30 sekondes)

 

NG Kerk LYNNWOOD Agtergrond

 

Hartlik welkom aan elkeen…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 7 Oktober 2014 om 6:00 — Geen Kommentaar

Kontak van 3 Oktober 2014: Dankbaarheid

Dankbaarheid

Ek lees onlangs in Beeld (24 September) met meer as net ’n tikkie verbasing Wilhelm Jordaan se rubriek “Dankbaarheid teenoor God wek soms vrae”. Dit lyk vir my Jordaan is huiwerig daarvoor om God vir spesifieke “goed”, soos ’n goeie motor, gesondheid, ensovoorts te dank. Sy probleem daarmee is: Wat moet diegene wat hierdie dinge nie het nie daarvan dink, veral toegewyde gelowiges wat nie ’n goeie motor het nie of wat ernstig siek is? Beteken dit dat God hulle nie…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 3 Oktober 2014 om 9:04 — Geen Kommentaar

Afkondiging 5 Oktober 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 3 Oktober 2014 om 8:48 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2020   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service