Geseënde 2021 vir jou!
Een van die mooiste gedeeltes in die boek Prediker is Prediker 9:7-10:
"Eet dus jou brood met vreugde, drink jou wyn met ‘n bly gemoed; God het lankal reeds goedgekeur wat jy doen. Dra altyd wit klere, versorg jou hare met olie. Geniet die lewe met die vrou (persoon) wat jy liefhet, dié lewe wat tot niks kom nie, maar wat God jou in hierdie wêreld gegee het, die hele lewe wat tot niks kom nie. Dit is wat jou toekom in die lewe, wat jou toekom vir al jou geswoeg in hierdie wêreld.…
Opgelaai deur Fay van Eeden op 24 Oktober 2016 om 11:38 — Geen Kommentaar
As gelowiges is ons konstant besig om te soek na waarheid, waarhede, of die Waarheid. Oral waar ons gaan word ons omring deur allerhande waarhede, maar ons probeer soek na waarhede oor die Waarheid. Alhoewel hierdie soeke na waarheid ongelooflik belangrik is, en al is ons intensies hoe suiwer, kan hierdie soeke na waarheid maklik ongesond of afbrekend word.
ʼn Skoolvriend van my het altyd gesê: daar is my waarheid, jou waarheid, en die regte waarheid. Ek dink dat die meeste van…
Opgelaai deur Fay van Eeden op 19 Oktober 2016 om 7:50 — Geen Kommentaar
Liturgie Lynnwood 9 Okt 2016: RADIKALE AANVAARDING
Aankondigings:
1 Kom Tuis
- Nooi elkeen om nou eers tuis te kom in jou lyf, emosies, gedagtes, verhoudings, lewe en in die Here
- Ps 84:1-6 & 8 Lees uit die Direkte vertaling (op volgende bladsy)
- Sing Hallelujahlied 181:1,4 Saggies en teer (Kom tuis... kom tuis...)
- Seëngroet:
Mag jy…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 9 Oktober 2016 om 8:30 — Geen Kommentaar
LITURGIE 2 Oktober 2016 9:00
1 Sam 1 Van “Everybody Hurts” tot “Lig op die Horison!”
Votum:
Ons hulp kom van die Here
wat Hemel en aarde gemaak het.
Hy bly vir altyd getrou
en laat nie die werk van sy hande vaar nie!
Seëngroet:
Genade vir julle en vrede van God ons Skepper en die Here Jesus Christus!
Die Here is hier…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 1 Oktober 2016 om 21:00 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by