Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

November 2009 Blog Artikels (8)

Kontak 27 November 2009

Liewe Lidmate

Die sand loop uit… Korreltjie vir korreltjie loop die sand uit 2009. Die leë uurglas dra in sy baarmoeder die verwagting van die nuwe wat kom. Ons vier nou Avent wat iets van hierdie verwagting verwoord. Advent is ‘n roep, smag en verwagting van die koms van Jesus wat die nuwe lewe bring.



Hierdie diep smagting na God se se vervulling en koms in ons is so belangrik. Dis goed om bewus te wees van hierdie diep honger na God en sy verkwikking. Hoe dors is jy nou na… Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 27 November 2009 om 16:30 — Geen Kommentaar

District 9 Resensie

Dit is duidelik dat die Suid-Afrikaanse filmbedryf se sukses nie stop by name soos Gavin Hood nie. Neill Blomkamp (29), gebore Suid Afrikaner, het pas ongekende sukses bereik as regisseur en mede-skrywer van District 9 – ‘n film oor vreemde wesens van ‘n onbekende wêreld wat bo-oor Johannesburg tot stilstand kom in ‘n ruimteskip. Anders as in meeste ander films met dié tema, is hierdie wesens nie ‘n onmiddelike bedreiging vir die mensdom nie, maar word gered en verplaas na ‘n plakkerskamp naby… Meer

Opgelaai deur Zander van der Westhuizen op 26 November 2009 om 14:35 — Geen Kommentaar

Afkondigings 29 November 2009

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 26 November 2009 om 13:30 — Geen Kommentaar

Die Leraars

Ds Peet Crous

Alpineweg 330

Lynnwood

012 348 4004

079 893 5572…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 25 November 2009 om 18:00 — Geen Kommentaar

Afkondigings 22 November 2009

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 20 November 2009 om 13:40 — Geen Kommentaar

Kleinkroniek 4de Kwartaal 2009



Laai .pdf af 4e kwartaal… Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 18 November 2009 om 17:30 — Geen Kommentaar

Bybelstudies

Bybelstudies

 

Dinsdag

08:15    Elveramstraat 51, Lynnwood Glen - Peet Crous (Nerina Deale 012 361-1896)

08:15    Koinonia - Pieter Oosthuizen (082 579 1125)

19:00    A21 (Jeugsentrum) - Johann Voges (082 579 1122)

19:15    Elke tweede en vierde Dinsdag van die maand - Immanuel van Tonder  (Inligting: Hercue de Bruin 012 365 1750)

 

Donderdag

09:00    Lynnwood Oord - Johan…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 17 November 2009 om 17:30 — 1 Kommentaar

Afkondigings 8 Nov 2009

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 9 November 2009 om 10:00 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service