Geseënde 2021 vir jou!
Dagsê
Dis nogal opvallend om te sien hoe dikwels Jesus in die Nuwe Testament eintlik meeste van die tyd preke sonder woorde gedoen het. Trouens dis hoe sy storie met kersfees ook begin het. Lukas2 se kersfeestorie is een van die dae weer voorbladnuus... tenminste ons hedendaagse weergawe daarvan. Maar die dag toe dit gebeur het, was dit eintlik Jesus se eerste preek sonder woorde.
In ons tyd ruik kersfees anners as die eerste ene... vandag se…
MeerOpgelaai deur Johann Voges op 29 November 2011 om 18:17 — 1 Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 25 November 2011 om 12:14 — Geen Kommentaar
Kerstyd is ‘n skatkis vol diep rykdom wat ontgin kan word. Die wonderlike boodskap van Jesus se koms na hierdie wêreld, sluit vir ons die deksel van die skatkis oop. Binne-in word ons verras met geskenke van vrede, vergifnis, vryheid, hoop, nuwe lewe en innige verhoudings.
Ons begin Sondag met die eerste Advent wat oor vier weke die verwagting van die koms van Jesus…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 22 November 2011 om 18:30 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 18 November 2011 om 11:07 — Geen Kommentaar
Liewe Vriende,
Wanneer mens kuiermense kry, of 'n vakansie beplan, of 'n fees reël, is daar altyd baie voorbereidings. Die lekker deel dan daarvan, is die uitsien of afwagting wat mens opgewonde maak. Ons verwag dit gaan lekker wees!
Ons is weer oppad na so 'n voorbereidingstyd toe in die kerk: Adventstyd. Die woord beteken: "koms" of "aankoms." Dis 'n tyd wat die laaste 4 Sondae voor Kersfees begin, waartydens die koms van die Here Jesus na die wêreld toe en dat Hy nog steeds…
MeerOpgelaai deur Pieter Oosthuizen op 17 November 2011 om 8:11 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 10 November 2011 om 10:30 — Geen Kommentaar
Ek lees nou die dag `n verhaal van `n baie suksesvolle aartappelboer iewers in Amerika. Die boer het `n reuse plaas en `n suksesvolle boerdery gehad. Maar niks was ooit vir die boer goed genoeg nie. Daar was net nooit genoeg rede om dankbaar te wees nie. Een jaar het hierdie boer `n reuse aartappeloes gehad en sy dominie het gedink díe oes sou darem rede wees tot groot dankbaarheid. Die dominie sê toe vir die boer: `Broer, ek hoor jy het `n reuse aartappeloes gehad – jy is seker baie…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 9 November 2011 om 23:00 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 4 November 2011 om 9:51 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 4 November 2011 om 9:51 — Geen Kommentaar
Liewe lidmate
Veral die Duitse motors is bekend vir opsionele ekstras. Wanneer mens dus 'n nuwe motor koop, is die basiese prys bereken sonder 'n hele klompie items wat baie kopers graag in hulle nuwe aankope sou wou sien. Die beginprys sal byvoorbeeld R 400 000,00 beloop, maar vir die satelietnavigasie en elektroniese stabiliteitsprogram moet mens ekstra betaal. In baie Japanese en Koreaanse voertuie is dit deel van die standaardtoerusting.
Om met…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 2 November 2011 om 19:52 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by