Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

November 2012 Blog Artikels (10)

Afkondigings 2 Desember 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 30 November 2012 om 9:33 — Geen Kommentaar

Kontak 23 Nov 2012 Nuwe Eredienstye breek groeipotensiaal oop!

In die film The Lion King sê Rafiki vir Simba: "Change is good, but is not easy".  Ons word gereeld in die lewe uitgedaag om te verander; soms deur eie keuse en soms sonder keuse! Ons gemeente se hoeksteen lui:  "Ecclesia reformata semper reformanda" – 'n gemeente van die reformasie reformeer altyd weer.

 

Dit is in ons DNA om te reformeer en te vernuwe. NG Lynnwood het ook al in die verlede vóór gestap in die prosesse van vernuwing. Die grootste…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 25 November 2012 om 9:16 — Geen Kommentaar

Afkondigings 25 November 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 23 November 2012 om 9:45 — Geen Kommentaar

Afkondigings 18 November 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 16 November 2012 om 8:08 — Geen Kommentaar

Kontak van 16 November 2012 - Wat is jou "Kando"?

Toe iemand onlangs vir Kevin Asbjornson (komponis en konsertpianis) vra waarom verkies hy Yamaha klaviere, het hy onder andere die volgende geantwoord:



"I also respect and support the Yamaha global, corporate philosophy of "creating Kando together." "Kando" is a Japanese word that does not have a precise equivalent in English. "Kando" is something that inspires the heart and spirit ... That which deeply satisfies ... Appreciation ... Admiration ... An emotional impression or…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 16 November 2012 om 8:00 — Geen Kommentaar

Afkondigings 11 November 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 9 November 2012 om 8:23 — Geen Kommentaar

Lynnwoorde Somer 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 8 November 2012 om 14:13 — Geen Kommentaar

KONTAK 8 November 2013: Oor (amps)bevestiging en 'n einde wat eintlik 'n begin moet wees.

Oor (amps)bevestiging en 'n einde wat eintlik 'n begin moet wees.

Afskeid neem gaan dikwels gepaard met toesprake waarin dank uitgespreek word teenoor en erkenning gegee word aan die een wat vertrek. Tydens die afskeidsproses in my vorige gemeente het ek na verskeie toesprake geluister wat oor my gehandel het. In die toesprake is opmerkings oor my "tipiese" menswees gemaak, oor die eiesoortige bydrae wat ek tot die bediening in die gemeente gelewer…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 5 November 2012 om 8:24 — Geen Kommentaar

Lynnwood Liturgie 4 Nov 2012: TEMA : ‘n` Luisterryke Lewe!

Lynnwood Liturgie 4 Nov 2012: TEMA : ‘n` Luisterryke Lewe!

 

Vooraf oefen:  Lied 327:1,2,3

 

Tema: Luister-ryke Lewe!

 

STILTE

 

Votum: uit (Isaiah 55:1-3)

Kom,…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 4 November 2012 om 16:48 — Geen Kommentaar

Afkondigings 4 November 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 2 November 2012 om 8:45 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service