Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

November 2013 Blog Artikels (9)

Afkondiging 1 Desember 2013

Opgelaai deur NGL Admin op 29 November 2013 om 9:11 — Geen Kommentaar

Yoga mit Jesus

“Yoga mit Jesus”

Op die voorblad van “Die Zeit” van 4 April 2012 is daar ’n helderkleurige prentjie van Jesus wat in ’n meditasie posisie sit en die opskrif lui:  “Yoga mit Jesus.” Hy het ’n aantreklike Westerse gesig wat direk na die skilder kyk en die stralekrans laat Hom toegewyd lyk.  Meer opvallend is die gekruisde bene en vingerpunte wat duidelik wys op meditasie en…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 23 November 2013 om 9:18 — Geen Kommentaar

Kontak van 22 November 2013

Moet ons mekaar kaalkop die waarheid vertel?

Miskien het jy ook die berig in verlede naweek se Sondagkoerant oor “Kerksweer bars oop” gelees. Dit handel oor Kerkbode se “omstede onttrekking” as borg van ’n reeks godsdiensgesprekke by die Woordfees op Stellenbosch. Die vrae rondom wat eintlik daar gebeur het, wil nie gaan lê nie. Volgens die genoemde berig het sentrale rolspelers in die debakel en ander wat een of ander belang by die saak het mekaar onlangs in ’n woordestryd…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 22 November 2013 om 10:31 — Geen Kommentaar

Afkondiging 24 November 2013

Opgelaai deur NGL Admin op 22 November 2013 om 8:15 — Geen Kommentaar

Lynnwoorde Desember 2013

Opgelaai deur NGL Admin op 15 November 2013 om 10:03 — Geen Kommentaar

Kontak van 15 November 2013 - Om genade lief te hê...

Ek lees onlangs die hartroerende artikel van Pous Francis wat sy pope mobile gestop het om ‘n man, met ‘n misvormde gesig, aan te raak en vir hom te bid.…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 15 November 2013 om 8:31 — Geen Kommentaar

Fliek saam Fay #5 - “The Butler”

The Butler vertel die verhaal van Cecil Gaines (Forest Whitaker) en sy gesin teen die agtergrond van Noord Amerika se ontwikkelende burgerregte rewolusie. Lee Daniels (regisseur) en Danny Strong (skrywer) kry dit reg om hierdie stormagtige deel van Amerika se geskiedenis vanuit ‘n…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 12 November 2013 om 14:31 — Geen Kommentaar

Kontak: Kersfees in November?

Orals by die winkelsentrums is kersversierings reeds aangebring. Liggies blom soos bloeisels op geboue en bome. Winkelvensters word in rooi, groen, wit en goud getooi met simbole van Kerstyd. Iemand skryf verlede week op sy Facebook blad: "Ek sien so uit na Kersfees. Ek is sommer lus en slaan my Kersboom nou…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 8 November 2013 om 17:00 — Geen Kommentaar

Afkondiging 10 November 2013

Opgelaai deur NGL Admin op 8 November 2013 om 8:54 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service