Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

November 2014 Blog Artikels (7)

Afkondiging 30 November 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 28 November 2014 om 8:26 — Geen Kommentaar

Lynnwoorde 13 : Novmeber 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 26 November 2014 om 9:03 — Geen Kommentaar

Kontak van 21 November 2014: Advent is byna hier!

Kersfees was feestyd in die huis waarin ek groot geword het. Een van die goed wat ek van kersfees kan onthou was

 ons adventkalender. Ek onthou my opgewondenheid om elke oggend nog een van die kalender se venstertjies oop te maak. Venstertjie vir venstertjie het 'n prent te voorskyn gekom.



Alhoewel die bronne verskil lyk dit asof die eerste Adventkalender in 1851 gemaak is. In 1903 word die eerste adventkalender gedruk en in1904 gee die Neues Tagblatt…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 21 November 2014 om 17:23 — Geen Kommentaar

Afkondiging 23 November 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 21 November 2014 om 8:01 — Geen Kommentaar

Afkondiging 16 November 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 14 November 2014 om 8:14 — Geen Kommentaar

Kontak van 7 November 2014

Enkele gedagtes oor die liefde vir God



Tydens ’n gemeentelike Bybelstudie in die afgelope week het ons aan die baie bekende Matteus 22:34-40 aandag gegee. Dit is die teks waarin ’n wetgeleerde vir Jesus probeer vasvra met die vraag oor die grootse gebod in die wet. Hierop antwoord Jesus toe: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die grootse en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: Jy moet jou… Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 7 November 2014 om 10:33 — Geen Kommentaar

Afkondiging 9 November 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 7 November 2014 om 8:25 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service