Geseënde 2021 vir jou!
BOODSKAP: Kosmiese Christus Kom!
Lees die asemrowende tekste:
Joh 1:1-5, 9-10, 14 , Hand 17:27-28 , Kol 1:15-20, Ef 1:3-4, 9-12, Fil 2:5-11, Hebr 1:1-3, 1 Joh : 1-4
Die meeste van ons se prentjies van wie Jesus Christus is, behels sy aardse lewe. Ons sou dalk begin by die geboorte in die stal, sy aardse lewe en woorde, sy sterwe aan die kruis en sy opstanding!
Die tekste wat ons regdeur die erediens…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 30 November 2015 om 9:25 — Geen Kommentaar
’n Meditasie oor eensgesindheid
Die verdelingslyne binne die NG Kerk het die afgelope tyd weer skerp na die oppervlakte gekom. Daar is verdeeldheid oor genadedood, selfdegeslagverhoudings en Belhar. Die verskille hou dikwels verband met verskille in Skrifinterpretasie. Die verdeeldheid veroorsaak spanning, woede, frustrasie, moedeloosheid en teleurstelling met mense en die kerk. Dit lyk asof konsensus nie meer binne die kerk se bereik is nie, en ’n rustelose bestaan ons voorland is.…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 27 November 2015 om 15:48 — Geen Kommentaar
Liturgie 22 November 2015 : Klaagliedere 3:
DIE INNERLIKE REIS VAN KLAG TOT LOF!
Aankondigings:
Liturgie verduidelik aan die begin konsepte Klag en Lof. Klag is essensiële deel van egte aanbidding, waar jy eerlik voor die Here jou broosheid, pyn, hartseer, onsekerheid en twyfel kan uitstort. Selfs ‘n Bybelboek vol Klaagliedere, waaruit ons vanoggend ook gaan lees. Lees ook in psalms 13,…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 23 November 2015 om 11:30 — Geen Kommentaar
Suid-Afrika het dringend reën nodig. Groot dele van ons land is vasgevang in ‘n knellende droogte wat mens, dier en gewasse raak. Vanuit verskillende oorde word daar gevra dat ons almal saambid vir reën. Die Noordelike sinode het gevra dat alle gemeentes in ons sinodale grense laas Sondag vir hierdie saak voorbidding doen. Die laaste tyd vra ek myself af: ‘Wat beteken dit om vir iets of iemand voorbidding te doen? Wat beteken dit om vir reën te bid?’
Brian D McLaren verduidelik…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 23 November 2015 om 7:05 — Geen Kommentaar
Volgende week vind die 16de Algemene Sinode van die NG Kerk plaas by die Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria. Koerante gons al voor die tyd oor van die sake op die agenda. Van verskillende kante af word kritiek gelewer teen die kerk se hantering daarvan. Ook in ons gemeente is daar gesprekke oor sake soos die Belydenis van Belhar, eredienste en die verdeling van die uitreikfondse. Baie mense het ‘n negatiewe persepsie van die kerk in die algemeen, die NG Kerk en ook van ons gemeente. Dit…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 14 November 2015 om 11:22 — Geen Kommentaar
Dit lyk of besighede al vroeër en vroeër begin om hulle Kersversierings op te sit. Aan die einde van September was daar al 'n paar kettingwinkels wat versier is met rooi, groen en wit. Liggies flikker al sedert Oktober by die groot winkelsentra.
Meestal reageer gelowiges afwysend teenoor dié tendens. Natuurlik is een van die redes dat mense aanvoel dat baie besighede Kersfees misbruik om meer geld te maak en dat hulle die ware betekenis daarvan ignoreer.
Die gevolg is dat baie…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 14 November 2015 om 10:41 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by