Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

November 2016 Blog Artikels (11)

Kontak van 25 November - MARTIN LUTHER EN KERSFEES

“Jy glo met reg dat Christus in Betlehem gebore is, maar nou moet jy hierdie Gawe vanuit die geskiedenis jou eie maak en onthou dat Christus vir jou gebore is, want Hy is die bron van alle waarheid.” (Martin Luther)

Volgende jaar word die 500ste verjaarsdag van die Reformasie gevier: Op 31 Oktober 1517 het Luther 95 stellings aan die kerkdeur van Wittenberg gespyker en daarmee die Reformasie begin. Tipies Duits word daar ontsaglik baie moeite gedoen met die voorbereidings vir volgende…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 26 November 2016 om 6:27 — Geen Kommentaar

Lynnwoorde - Kersuitgawe 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 25 November 2016 om 8:41 — Geen Kommentaar

Afkondiging 27 November 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 25 November 2016 om 8:29 — Geen Kommentaar

Kontak van 18 November 2016 - Steek die adventkerse aan

Ons vier met die kerssangdiens van 27 November die begin van Adventstyd. Advent begin op die vierde Sondag voor Kersfees en eindig op Oukersaand. Met Adventstyd vier ons God se ingrype in die geskiedenis van die mensdom deur die geboorte van Christus as mens. Die woord 'advent' is afgelei van 'n Latynse woord wat 'koms' beteken en verwys na die koms van Christus, sy eerste sowel as sy tweede koms.

Een van die gewildste simbole in adventstyd is die adventskrans. Die ronde krans word…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 18 November 2016 om 9:27 — Geen Kommentaar

Afkondiging 20 November 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 18 November 2016 om 7:43 — Geen Kommentaar

EREDIENS 13 Nov 2016 DIE LIEFDE IS DIE GROOTSTE 1 Kor 13

LITURGIE 13 Nov 2016   GEMEENTEVERJAARSDAG  EN  NAGMAAL  1 Kor 13

 

Uitdeelstuk nav die Buitengewone alg Sinode

Votum:

 

Liturg:

"God is Liefde!" juig ons…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 13 November 2016 om 21:00 — Geen Kommentaar

Afkondiging 13 November 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 11 November 2016 om 8:44 — Geen Kommentaar

Erediens Lewensgeluk

>>> Kry gerus die Erediens se teksweergawe hier

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 8 November 2016 om 10:00 — Geen Kommentaar

Kontak van 4 November: Dankbaarheid en welwese

Dankbaarheid en welwese

Lees Lukas 17:11-19

Die verhaal in Lukas 17, oor die tien melaatses wat deur Jesus gesond gemaak is, eindig in die ’83 Afrikaanse vertaling met hierdie woorde: “En vir hom sê Hy: ‘Staan op en gaan huis toe. Jou geloof het jou gered.’” Dit is Jesus se laaste woorde aan die tiende melaatse wat omgedraai en sy dankbaarheid teenoor Jesus betoon het. Sommige Engelse vertalings bied egter ’n intressante variante vertaling van die teks. Die New…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 4 November 2016 om 9:18 — Geen Kommentaar

Afkondiging 6 November 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 3 November 2016 om 9:06 — Geen Kommentaar

Kontak - Die bril wat jou die goeie laat sien

Die bril wat jou die goeie laat sien Die afgelope jaar was elkeen van ons se lewens, te midde van die vreugde en die uitdagings, besaai met ‘n oorvloed gawes. Sommige gawes was duidelik sigbaar terwyl ander gawes daar was sonder dat ons dit eers besef het. As jy na dié video kyk van kinders in die junior kategese en kleuterkerk, sal jy hoor dat hulle meestal dankbaar is oor die sigbare gawes. Een van die voorskooldogtertjies was egter dankbaar vir God se liefde. Met daardie een opmerking het…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 2 November 2016 om 11:41 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service