Geseënde 2021 vir jou!
Alles wat S.T Gibson oor trauma by haar ma geleer het, was aan die hand van die verhaal ‘Lord of the Rings’. Volgens haar beleef en oorleef ons almal, nes die karakters in Tolkien se verhaal, lewensveranderende gebeure (in die karakters se geval ‘n lewensgevaarlike tog na Mount Doom). Dit is gebeure wat ons op paaie neem waarvan ons nooit sou gedroom het nie, en waarvoor ons nog minder sou gekies het. Gebeure wat gewoonlik met trauma van een of ander aard gepaard gaan. Trauma wat ’n…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 6 November 2017 om 11:02 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by