Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Desember 2009 Blog Artikels (5)

Preek van 20 Desember 2009

Meer

Opgelaai deur Zander van der Westhuizen op 22 Desember 2009 om 15:44 — Geen Kommentaar

Kontak 4 Des 2009

Liewe vriende,



Aangesien hierdie die laaste Kontak van die jaar is, sal ek vroeg volgende jaar die reeks voltooi en die hele gedig aan julle gee.



Daleen en ek wil julle ‘n feesgety gevul met die Here se vrede, vreugde en seën toewens. Indien julle met vakansie gaan, geniet dit en kom veilig terug. Ons sien daarna uit om 2010 saam met julle in te gaan.



Vandag se gedeelte sê alles oor ons verbintenis/ toewyding, ons “commitment”. Die voorbeeld van kinders kan… Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 3 Desember 2009 om 21:48 — Geen Kommentaar

Afkondigings 6 Desember 2009

Meer

Opgelaai deur Zander van der Westhuizen op 3 Desember 2009 om 21:30 — Geen Kommentaar

Kontak 4 Desember 2009

Liewe lidmate



Hierdie is die laaste e-pos wat ek vir julle gaan stuur vir 2009. Soos ek nou voor my rekenaar sit, is ek besig om te "blog." Wanneer ek klaar op ons gemeente se skitterende webwerf geblog het, sal Leonie van die kerkkantoor dit verder vat sodat jy dit kan lees.



Van rekenaars, webwerwe en "nerds" agter sleutelborde gepraat: wanneer ek dink aan alles wat ek NIE van rekenaars weet nie, voel ek soos 'n Venter sleepwaentjie. 'n Waentjie wat agter 'n Duur Duitse… Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 2 Desember 2009 om 20:07 — Geen Kommentaar

Kontak 5 Desember 2009

Liewe Lidmate

Twee mense stap die straat af… Die een sien die asblikke wat nog nie leeggemaak is nie en die oom wat lanklaas gras gesny het. Die ander sien ‘n nuwe pragtige geel blommetjie wat tussen die ongesnyde gras blom en besef dat dit goeie idée is om jou asblik te merk soos dié mense. Toe hulle aan die einde van stappie kom, voel die een uitgeput en die ander verfris.



Elke dag deel ons die lewe met soveel mense. Jy kyk in jou man/vrou se oë, gesels met jou kinders, eet… Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 2 Desember 2009 om 20:04 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2020   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service