Geseënde 2021 vir jou!
Ek en Peet het gisteraand by Jakaranda kinderhuis (Talita Kumi straat) gaan liggies kyk - wat 'n besondere belewenis. Moet dit nie mis nie - daar is nog net twee aande oor!
Opgelaai deur Fay van Eeden op 30 Desember 2011 om 7:46 — Geen Kommentaar
Dagsê
Met kersfees het ons God-se-tussen-ons-kom-woon gevier... die begin van ʼn nuwe lewe saam met God. Die uitdaging nou, na kersfees oppad die nuwe jaar in, is die vraag wat om met hierdie lewe wat ek gekry het te maak. Iemand het op ʼn kol gesê... ek het God vir allerande dinge gevra sodat ek die lewe kon geniet. Op die ou end het God my die lewe gegee sodat ek allerhande dinge kan geniet.
Maar hoe geniet ʼn mens die lewe wat jy kry. Laat my dink aan ʼn…
MeerOpgelaai deur Johann Voges op 27 Desember 2011 om 20:04 — Geen Kommentaar
Liewe lidmate
Sou mens met 'n paar tieners oor hulle ouers praat, vermoed ek dat sommige tieners die mening sou uiter dat hulle ouers na alle waarskynlikheid hulle eerste paar lewensjare in die buidel van 'n dinosourus deurgebring het. Dit gebeur dat tieners van mening is dat hulle ouers so outyds is dat hulle sterk verbintenis toon met die era van dinosourusse. Een van die gebiede wat vir tieners tekenend is van hulle ouers se agtergeblewendheid, is die manier waarop ouers…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 15 Desember 2011 om 12:18 — Geen Kommentaar
IEWERS KLINK DIE EGGO
NOG ‘N SKOOT UIT ‘N GEWEER
IEWERS VLUG DAAR DIERE
EN ‘N GROOT BOOM VAL NEER
IEWERS IN DIE VERTE
WORD NOG ‘N STAD GEBOU
IEWERS VAAR ‘N VRAGSKIP
OOR DIE SEE SE LAASTE BLOU
EN IEWERS ONDER ALLES
SUG MOEDER AARDE SWAAR
SY KYK OOR HAAR SKOUER
SY TEL NOG ‘N JAAR
SY DINK AAN TOE SY JONK WAS
EN MOOI EN…
Opgelaai deur Fay van Eeden op 13 Desember 2011 om 13:03 — Geen Kommentaar
Vriende,
Hoe kan ons, klein mense, die grootheid van God, selfs net íéts van sy liefde begryp? Want lees mens die paar verse oor mense in Genesis 4:1-8, 23-26 en 10:8-12, besef jy hoe moeilik dit is...
Kain maak sy broer Abel dood en as die Here hom aanspreek, is sy reaksie dat sy straf te groot is en dat hy bang is mense gaan hom doodmaak as hulle hom in die hande kry. Ek lees iets tussen die lyne van 'n onwilligheid om verantwoordelikheid vir sy dade te aanvaar, 'n regte…
MeerOpgelaai deur Pieter Oosthuizen op 8 Desember 2011 om 7:13 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 5 Desember 2011 om 10:03 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by