Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Desember 2013 Blog Artikels (3)

Kontak 18 Desember 2013 STILLE NAG

Hierdie tyd van die jaar bied besondere geleenthede vir een van die sterkste prosesse waaraan 'n mens jou kan blootstel : Stilte. Ja, Stilte!   Dit klink dalk soos 'n kontradiksie om te sê stilte het groot krag, want stilte is mos "leeg".  Dit is egter juis waar die krag van stilte lê.  As ons die steierwerke van ons lewe  wegneem, dwing dit ons om weer op die essensie te fokus. 

Stilte pas baie goed by die gereformeerde teologie omdat stilte as geloofsgewoonte uitgaan van die…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 17 Desember 2013 om 13:37 — Geen Kommentaar

Kontak 5 Desember 2013 TYD!

 Dis Tyd! Die Engelse selfstandige naamwoord wat die meeste gebruik word is "time". Tyd bly maar 'n vreemde konsep. Al loop tyd wetenskaplik gesproke teen dieselfde spoed, voel dit nie altyd so nie. Baie mense praat daaroor dat 'n sekere tydperk of jaar vinniger loop as ander.

Lank lank gelede was daar 'n rak-horlosie wat allerhande somme oor sy lewe begin maak het. Die dag toe die hor¬losiemaker hom vir die eerste keer opgewen het om met sy horlosiewerk te begin, het hy gedink hy…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 17 Desember 2013 om 13:30 — Geen Kommentaar

Fliek saam Fay #6 - “Mandela: Long walk to freedom”

Mandela: Long walk to freedom is gebaseer op Oudpresident Nelson Mandela se outobiografie met dieselfde titel. Die rolprent vertel die verhaal van Madiba se mondigwording, politieke-loopbaan en sy 27 jaar i n die tronk. Idris Elba vertolk die rol van Mandela op ‘n skitterende wyse en kry selfs die kenmerkende Madiba-stem reg. Naomie Harris verras ook…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 5 Desember 2013 om 12:23 — 1 Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2019   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service