Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Desember 2014 Blog Artikels (2)

Kontak van 19 Desember 2014: Josef

Josef

Ons van Protestants-Gereformeerde gesindheid is versigtig om te veel aandag aan Maria, die ma van Jesus, te gee. Ons is bang vir die “Roomse gevaar”, bang om die skepsel eerder as die Skepper te vereer. En tog slaag ons nie daarin om haar te ignoreer nie, soos verskeie roerende gedigte oor haar deur bekende Afrikaanse digters ondermeer getuig. Dit is dalk gepas om oor die betekenis van haar lewe na te dink, want daar word heelwat oor haar in die evangelies geskryf. Met…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 19 Desember 2014 om 14:54 — Geen Kommentaar

Kontak van 12 Desember 2014 - Onder die kersboom?

"Voel jy ook nou sy warm liefde as ons die dag gedenk, toe Hy sy Seun aan ons gestuur het - ons grootste Kersgeskenk" - Liedboek 358

Jesus was inderdaad God se grootste geskenk aan die wêreld. In Jesus was al die skatte van die Koninkryk opgesluit. Met Jesus se hemelvaart kom plaas God sy geskenke aan die wêreld in die mees onwaarskynlikste plek – toegedraai in gewone mense. Diep binne elkeen van ons lê daar gawes wat God…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 11 Desember 2014 om 14:19 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2020   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service