Geseënde 2021 vir jou!
In plaas van ’n Kersverhaal
Lees Markus 1:1-8,(9-11)
Markus begin sy evangelie nie met ’n engel wat ’n swangerskap aankondig nie. Hy vertel nie ’n verhaal oor herders wat skape oppas, wyse manne uit die Ooste of ’n Kind wat in ’n stal gebore is nie. Markus het óf nie hierdie Kersverhale geken nie, óf dit het nie gepas binne die verhaal wat hy wou vertel nie. Vir Markus begin die goeie nuus aangaande Jesus Christus met Johannes die Doper se…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 27 Desember 2015 om 11:30 — Geen Kommentaar
Korreltjie vir korreltjie loop die sand van 2015 uit. Die leë uurglas dra in sy baarmoeder die verwagting van die nuwe wat kom. Ons vier juis tans in Advent die smagting na die koms van Jesus. Die betekenis van Advent word beskryf as "an expectant waiting and preparation for the celebration".
Soms besef 'n mens nie dat jy dors is nie, maar as jy iets te drinke sien, voel jy jou dors. Ons het baie…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 11 Desember 2015 om 18:41 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by