Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Kollig Blog Artikels (5)

VAS TYDENS LYDENSTYD

Christene beoefen al vir duisende jare die geestelike dissipline van vas. Om te vas is een van die maniere waarop jy bewus kan word van God se teenwoordigheid. Tony Jones skryf: “To fast shows our relaince upon God for all things”. Wêreldwyd vas gelowiges tydens Lydenstyd (die ses weke periode tussen Aswoensdag [13 Februarie] en Paasfees). Jy hoef natuurlik nie net van kos te vas nie. Daar is verskeie ander kreatiewe maniere van vas. Lees gerus deur ons lys van…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 6 Februarie 2013 om 22:21 — Geen Kommentaar

Om jammer te sê

Jakobus sê: “Elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie.” Wysheid waarmee ek soms sukkel. So gebeur dit dat ek verlede Vrydag in Woolies toelaat dat die week se spanning en moegheid die oorhand kry, en ek die vrou by die betaalpunt baie ongeduldig en kortaf hanteer.



Oor die naweek kom ek tot die oortuiging dat ek dit nie sommer daar kan laat nie en vroeg Maandagoggend stap ek by Woolies in. Ek…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 5 Februarie 2013 om 13:56 — Geen Kommentaar

Lynnwoorde 2012 Eenwees

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 17 Januarie 2012 om 9:30 — Geen Kommentaar

Luister na die musiek

Hier kan jy solank luister na van die musiek uit die opkomende Emmaus Musical. Kliek op die play knoppie hieronder om 'n voorsmakie te kry van wat te wagte kan wees tydens die opvoerings.
---------------…


Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 19 Augustus 2010 om 12:00 — Geen Kommentaar

LIEFDE LIEFDE LIEFDE

Februarie is die maand van die liefde. Miskien omrede ons hoop ons kry 'n anonieme kaartjie wat fluister: "jy is my Valentine" of hoop iemand vertel vir die hele wêreld: "Ek is lief vir hom/Ek is mal oor haar"!



Miskien voel dit soos die maand van liefdeloosheid, wat jou soveel te meer laat wonder waar is die liefde nou heen? Ek lees van al die seer dinge wat met mense gebeur het - en dan kan ons mos nie anders as om te wonder waar is die liefde nou heen nie?



Die Bybel… Meer

Opgelaai deur Zander van der Westhuizen op 15 Februarie 2010 om 13:59 — Geen Kommentaar

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service