NG Lynnwood Gemeente

Bybelstudies

 

Dinsdag

08:15    Elveramstraat 51, Lynnwood Glen - Peet Crous (Nerina Deale 012 361-1896)

08:15    Koinonia - Pieter Oosthuizen (082 579 1125)

19:00    A21 (Jeugsentrum) - Johann Voges (082 579 1122)

19:15    Elke tweede en vierde Dinsdag van die maand - Immanuel van Tonder  (Inligting: Hercue de Bruin 012 365 1750)

 

Donderdag

09:00    Lynnwood Oord - Johan Jooste

 

Vrydag

09:00    A21 (Jeugsentrum) - Johann Voges (082 579 1122)

Views: 5

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van NG Lynnwood Gemeente om kommentaar te lewer!

Join NG Lynnwood Gemeente

Kommentaar deur Paul Roos op 17 Desember 2009 om 5:39
Voorstel: Wat van `n Bybelstudie reeks op die internet waar mense kan reageer deur gebruik te maak van `n blog? Om die werklas daarvan te versprei, kan die predikante saam besluit oor `n tema om sodoende eenheid te verkry, en dan sê elke maand of elke 2e week beurtelings as studieleier optree? Drie temas wat ek kan voorstel is (1) Die bergpredikasie (2) Openbaring (3) Romeine?

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service