Geseënde 2021 vir jou!
Ds Peet Crous
Alpineweg 330
Lynnwood
012 348 4004
079 893 5572
Dr Eric Scholtz
Idolweg 39B
Lynnwood Glen
012 361 4219
082 856 5959
Ds Jeanri Erasmus
Thatcher's Fields 256C
Lynnwood
074 893 2836
Ds Immanuel van Tonder
Alpine 330A
Lynnwood
083 540 6015
Lynnwood Oord:
Dr Michiel Botha
0827140723
Voeg Kommentaar By
*****************************************************
TWEE JEUGWERKPOSTE BESKIKBAAR vir 2020!!!
*****************************************************
VAKATURE: LERAAR
Lynnwood Gemeente stel met opgewondenheid ’n vakature vir ’n voltyds-onbepaalde predikantspos bekend. Hoewel daar ’n spesifieke vakature ontstaan het, het die kerkraad besluit om ’n oop proses te volg ten opsigte van die vakature. Dit beteken dat die kerkraad, in die lig van die aansoeke wat ontvang word, bereid is om nuut te dink oor die wyse waarop die bediening in Lynnwood Gemeente gestruktureer word. Ons versoek gevolglik alle belangstellendes om ’n aansoek te stuur na kerkkantoor@nglynnwood.co.za Die aansoek moet naas ’n volledige CV ook die aansoeker se opvatting oor die volgende sake bevat:
Aansoeke kan tot 29 Februarie 2020 ingedien word.
Die sinodale riglyne sal as vertrekpunt gebruik word om die vergoedingspakket te bepaal. ’n Pastorie is beskikbaar, maar ’n huissubsidie word as ’n alternatief aangebied.
Die aanvangsdatum van die beroepene sal met diegene wat die kortlys haal, onderhandel word.
Navrae in verband met die pos kan gerig word aan Eric Scholtz. E-posadres erics@mweb.co.za Selfoonnommer 082 856 5959.
Die Kerkraad van Lynnwood Gemeente behou homself die reg voor om nie te beroep nie.
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by
Jy moet 'n lid wees van Lynnwood Gemeente om kommentaar te lewer!