SONDAE
09:00 Oggenddiens in die kerkgebou Sussexlaan
09:00 Gesinsdiens in die Gesinskerk (geen tydens vakansies en langnaweke)
09:00 Kleuterdiens in die Jeugsentrum (geen tydens vakansies en langnaweke)
11:00 Chinese diens in die Gesinskerk
15:00 Sotho diens in die Gesinskerk
18:30 Aanddiens in die Kerkgebou Sussexlaan (Gaan voort tydens vakansies en langnaweke)
09:00 Lynnood Oord diens Sondae en Donderdae soos per Kalender

EREDIENSTE GEDURENDE DIE VAKANSIE
13 Desember 2009 09:00 Pieter Oosthuizen 18:30 Zander van der Westhuizen
20 Desember 2009 09:00 Zander van der Westhuizen 18:30 Johann Voges
25 Desember 2009 Kersdienste: 07:30 en 09:00 Pieter Oosthuizen
27 Desember 2009 09:00 Immanuel van Tonder 18:30 Johann Voges
31 Desember 2009 Oujaarsdiens: 18:30 Immanuel van Tonder
3 Januarie 2010 09:00 Johann Voges (doop) 18:30 Peet Crous
10 Januarie 2010 09:00 Immanuel van Tonder 18:30 Zander van der Westhuizen
Jy moet 'n lid wees van NG Lynnwood Gemeente om kommentaar te lewer!
Join NG Lynnwood Gemeente