Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Abraham is regisseur Jans Rautenbach se eerste rolprent in dertig jaar. Dit is gebaseer op ‘n ware verhaal – Jans se verhaal. Die rolprent is eenvoudig, maar kragtig. Die uitgestrekte landskappe van die Karoo versterk die melancholie van die verhaal.


Die rolprent vertel hoe regisseur Jans en sy vrou, Almeri, wat op die plaas Oulap buite Oudtshoorn woon, vir Abraham Soetland – ’n belowende kunstenaar wat met draad en klei werk – onder hulle vlerke neem. En hoe Abraham met sy kuns en riel dans hulle lewens verander.


Abraham is ‘n roerende verhaal oor die menslike siel wat bly hoop te midde van swaarkry.

Views: 155

Tags: Predikante

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Lynnwood Gemeente om kommentaar te lewer!

© 2020   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service