NG Lynnwood Gemeente

Hier is 'n paar liedere in Powerpoint wat mens in Kerstyd  kan gebruik. Dis slegs die woorde.

Klik op die skakel hier onder en kies "open with".  As jy Powerpoint op jou rekenaar het, sal dit oopmaak.  Stoor dan op plek waar jy dit weer kan kry deur "file", "save as" te kies.

Kersliedere.ppt

Hier ook sommer 'n kort programmetjie vir 'n familie kuier wat vir 7 mense elkeen 'n takie gee :)

Program vir Gesinsviering

Geseënde Kersfees!

Immanuel

Views: 63

Tags: Predikante

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van NG Lynnwood Gemeente om kommentaar te lewer!

Join NG Lynnwood Gemeente

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service