NG Lynnwood Gemeente

Liewe Vriende,


Hierdie is die laaste Kontak voor die vakansie aanbreek en word namens die predikantespan aan julle gestuur. Bid in die tyd asseblief vir ons gemeentelede en jongmanse wat
by die sokkeruitreik betrokke is, die siekes en ander lidmate wat voorbidding
nodig het. Die inligting is hieronder, asook ons eredienste se inligting. Besoek gerus ons webblad vir baie meer interessante inligting.



Vir die van julle wat ‘n wegbreekkans in die tyd benut, bid ons ‘n voorspoedige rit en rustyd toe. Laat weet asseblief die dominees indien daar siekte is of hulp benodig word.



Ek het die volgende Ierse gebed raakgeloop en deel dit graag met julle. Dalk het ons die hulp wat van die Here gevra word, om dit waar te maak in ons lewens, meer nodig as wat
ons dink.



SLOW ME DOWN LORD



Slow me down, Lord, slow me down. Ease the pounding of my heart by the queting of my mind.



Give me amid the confusion of my day, the calmness of the everlasting hills. Break the tensions of my nerves and muscles with the soothing music of the singing streams that live in my memory.



Help me know the magical restoring power of sleep.



Teach me the art of taking minute vacations of slowing down to look at a flower, to chat with a friend, to pat a dog, to read a few lines from a good book.



Remind me each day of the fable of the hare and the tortoise, that I may know that the race


is not always to the swift – that there is more to life than increasing speed.



Let me look upward into the branches of the flowering oak and know that it is great and strong


because it grew slowly and well.



Slow me down, Lord, and inspire me to send my roots deep into the soil of life’s enduring values, that I may grow towards the stars of my great destiny.



Liefdegroete en seënwense.



Pieter Oosthuizen namens Johann Voges, Peet Crous, Immanuel van Tonder, Zander vd westhuizen en Johann Jooste.

Views: 65

Tags: Predikante

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van NG Lynnwood Gemeente om kommentaar te lewer!

Join NG Lynnwood Gemeente

© 2014   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service