
Hier is die skildery waarna ek verwys het in 'n vorige Kontak. Die skilderes het dit gemaak na aanleiding van Markus 13, die geleentheid waartydens Jesus die dissipels se voete gewas het.
Op die ou end is dit nie net die versoening van die Here waarmee ons 'n verskil kan maak nie, maar die Here het aan elkeen van ons gawes gegee.
Wat maak ons daarmee?
Groetnis
Pieter
Jy moet 'n lid wees van NG Lynnwood Gemeente om kommentaar te lewer!
Join NG Lynnwood Gemeente