NG Lynnwood Gemeente

> Die tweede Dinsdag van die maand (tydens die kwartaal): 10:00 Bybelstudie by Glenwood Park, Ilkeyweg 74, Lynnwood Glen – Ds Peet Crous.

> Elke tweede en vierde Dinsdag van die maand (tydens die kwartaal): 19:00 Bybelstudie (Hercue de Bruin 012 365 1750) – Ds Immanuel van Tonder.

> Dinsdae (behalwe die tweede Dinsdag van die maand tydens die kwartaal): 08:15 Bybelstudie by Elveramstraat 51, Lynnwood Glen (Nerina Deale 012 361 18966) – Ds Peet Crous.

> Dinsdae (tydens die kwartaal): 08:30 Bybelstudie in Koinonia – Ds Pieter Oosthuizen 012 348-4004 / 082 579 1125.

> Dinsdae (tydens die kwartaal): 19:00 Bybelstudie in lokaal A21 – Dr Johann Voges 012 361 1537 / 082 579 1122.

>Donderdae (tydens die kwartaal): 09:00 Bybelstudie by Lynnwood Oord – Dr Johan Jooste 012 998 9166 / 072 555 0300.

> Vrydae (tydens die kwartaal): 08:00 Bybelstudie in lokaal A21 – Dr Johann Voges 012 361 1537 / 082 579 1122.

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van NG Lynnwood Gemeente om kommentaar te lewer!

Join NG Lynnwood Gemeente

Paul Roos Kommentaar deur Paul Roos op 17 Desember 2009 om 5:39
Voorstel: Wat van `n Bybelstudie reeks op die internet waar mense kan reageer deur gebruik te maak van `n blog? Om die werklas daarvan te versprei, kan die predikante saam besluit oor `n tema om sodoende eenheid te verkry, en dan sê elke maand of elke 2e week beurtelings as studieleier optree? Drie temas wat ek kan voorstel is (1) Die bergpredikasie (2) Openbaring (3) Romeine?

© 2010   Gestig deur NGL Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Teken in om te klets!