NG Lynnwood Gemeente

Ons fokus op 24/7 Christenwees.
Ons vier hoof waardes is liefde, viering, diens en eenheid.

NG Gemeente Lynnwood bestaan sedert 1961 en sluit die woongebiede Lynnwood, Lynnwood Glen en Manor in en ongeveer 180 besoekpunte wat buite ons tradisionele grense woon, maar wat verkies om hier in te skakel. Ons gemeente het ‘n goeie getalleverspreiding tussen oud en jonk en verskillende beroepsgroepe. Die gebouekompleks is geleë in Sussexlaan, Lynnwood, Pretoria. Die gemeente word o.a. bedien deur 5 voltydse leraars, 'n pastorale hulp, 3 jeugwerkers en administratiewe personeel.

Views: 38

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van NG Lynnwood Gemeente om kommentaar te lewer!

Join NG Lynnwood Gemeente

© 2012   Created by NGL Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service