Aswoendsdag

ASWOENSDAG 10 Februarie 18:30 in die Kapel.

 

Deur die eeue het Christene van baie denominasies die 40 dae lydenstyd begin met Aswoensdag.

Kom gerus na die mediatiewe Aswoensdag geleentheid met die tema Skatte in die Hemel (Matt 6) gelei deur Immanuel van Tonder.

© 2021   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service