Oktober 2012 Blog Artikels (10)

1 November 2012. Beplan!

Liewe lidmaat

 

Volgende week is die leraars weg met 'n beplanningsessie.  Deur die loop van 'n gemiddelde jaar beleef mens 'n paar sulke sessies en oor beplanning sal ek graag die volgende (tentatiewe) opmerkings wil maak:

[1]  Modes kom en gaan.  Dit is nogal waar vir kerke en gemeentes ook.  Op 'n manier kon die kerk nie die verbuikersmentaliteit vryspring nie en daarom kry mens gemeentes of denominasies wat vir 'n oomblik in die mode is.  Tog is daar iets anders aan…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 31 Oktober 2012 om 16:42 — Geen Kommentaar

Afkondigings 28 Oktober 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 26 Oktober 2012 om 9:30 — Geen Kommentaar

Kontak 26 Oktober 2012 Waarmee is ons besig?

Het jy jou doel kon bereik waarvoor jy in 2012 op aarde is?  Dink net waarmee het jy jou alles besig gehou dié jaar.  Jou huis, werk, ontspanning, verhoudings en vele ander terreine het energie en bronne getap. Waarvoor sloof ons onsself af?  Was dit als die moeite werd?

Ons kan dieselfde vrae vra oor ons gemeente.  Deur die loop van 2012 was ons so besig met ‘n groot verskeidenheid aktiwiteite. Die personeel, kerkraad, jongmense, vrouegroepe, gasvryheid,…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 24 Oktober 2012 om 17:00 — Geen Kommentaar

Afkondigings 21 Oktober 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 19 Oktober 2012 om 9:01 — Geen Kommentaar

Kontak – 19 Oktober 2012 Daardie tyd van die jaar...

Dit is alweer daardie tyd van die jaar. Die tyd van die jaar wanneer die moegheid ons begin vang. Wanneer jy gedurig mense hoor sê: “Die jaar raak nou lank!” Die stakings van die afgelope paar weke, leë winkelrakke en duurder brandstof help ook nie baie van ons se gemoedstoestand nie. Dit is die tyd van die jaar waar almal se humeure ‘n bietjie korter is, die irritasie-vlakke hoog loop en niemand meer lus is vir enige iets wat net na moeite lyk nie. Die tyd van die jaar waar goed wat nie…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 17 Oktober 2012 om 15:35 — Geen Kommentaar

Afkondigings 14 Oktober 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 12 Oktober 2012 om 9:11 — Geen Kommentaar

Kontak 10 Oktober 2012 – Die Vergete V-Woord

Daar is ‘n v-woord wat gereeld in die Bybel voorkom.  Dis een van die moeilikste opdragte wat ons kry om uit te voer.  Aan die aan kant motiveer die Bybel ons dat as jy die v-woord opdrag kan uitvoer, sal daar baie positiewe resultate wees.  Ongelukkig is daar so baie faktore wat dit vir ons moeilik maak om dit uit te voer.  Ons gemak, die moeilikhede van die lewe en ons verlange na onmiddellike satisfaksie keer ons. Die gevreesde v-woord is volharding...

Die boek Hebreërs is geskryf…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 10 Oktober 2012 om 19:00 — Geen Kommentaar

Liturgie 7 Oktober 2012 Kreatiewe Lewenskuns

Liturgie 7 Oktober 2012  Tema:  Kreatiewe Lewenskuns!    Gen 1

 

VOORSANG

 

Vooraf(8:57)  lied oefen: Flam 58  

 

AANKONDIGINGS

 

VOTUM

 

Skepper, U het my gevorm met ‘n unieke voetspoor en vingerafdruk;

Sodat ek uniek kan wees soos u…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 8 Oktober 2012 om 7:23 — Geen Kommentaar

Afkondigings 7 Oktober 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 5 Oktober 2012 om 9:04 — Geen Kommentaar

3 Oktober 2012. Verhuising 101

Liewe lidmate

Om te verhuis, is spanningsvol - selfs al is dit in dieselfde stad en net 'n paar km. ver.  Soos mens as beginner-student 'n paar dinge leer in die eerste paar maande op universiteit, het ek weer 'n paar sake oor verhuising geleer in die afgelope week:

[1]  Ons hoop dikwels te veel goed op.  Tussen alles wat verplaas moet…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 2 Oktober 2012 om 19:00 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2021

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2021   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service